Oningeënte kind sterf aan masels in Texas

Lees ook :

Oningeënte kind sterf aan masels in Texas fotokrediet: Canva

TEXAS, VSA. – ’n Oningeënte kind in Texas is oorlede aan masels na ’n uitbraak van die siekte in die VSA.

Lees ook: Uitbraak van Duitse masels in SA

Die kind is verlede week in die hospitaal opgeneem en is positief vir masels getoets.  Volgens owerhede in Texas is 124 gevalle sedert die einde van Januarie aangemeld.

Die meeste van die mense wat die siekte onder lede het, is kinders tussen vyf en 17 jaar oud. Slegs vyf van die 18 pasiënte wat in ‘n hospitaal opgeneem is, is teen die siekte ingeënt.

Bronne: The independent, CBS News, ABC News

Lees ook: Uitbraak van Duitse masels in SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief