‘Gossip Girl’ sterf

Lees ook :

Foto: Michelle Trachtenberg Instagram

VSA. – Michelle Trachtenberg (39), voormalige kinderaktrise van Nickelodeon-produksies, ook bekend vir rolle in onder meer Inspector Gadget, Buffy the Vampire Slayer, Gossip Girl en 17 Again, het Woensdag in die ouderdom van 39 in Manhattan gesterf.

New York-polisie het op ‘n noodoproep by die aktrise se woonstel reageer, waar sy leweloos aangetref en dood verklaar is.

Medelye stroom in, veral van akteurs en aktrises wat saam met Trachtenberg in films en televisiereekse gewerk het. ‘n Nadoodse ondersoek sal die oorsaak van haar dood bepaal.

Bronne: AP News, ABC News en CNN

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief