Vatikaan sê pous is stabiel maar steeds in gevaar

Lees ook :

Vatikaan sê pous is stabiel maar steeds in gevaar fotokrediet: X

VATIKAAN. – Volgens die Vatikaan is pous Franciskus in ’n stabiele toestand, maar nie buite gevaar nie.

Lees ook: Vatikaan sê pous verbeter steeds

Pous Franciskus het Maandag weer twee respiratoriese krisisse ervaar en moes weer geventileer word. Wanneer hy nie aan ‘n ventilator gekoppel is nie, kry hy suurstof deur ’n nasale pyp.

Die 88-jarige hoof van die Katolieke Kerk het asemhalingsprobleme ervaar sedert hy in die Gemelli-hospitaal met longontsteking opgeneem is.

Bronne: SAMAA, Daily Mail, BBC

Lees ook: Vatikaan sê pous verbeter steeds

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief