Vatikaan sê pous verbeter steeds

Lees ook :

Vatikaan sê Pous verbeter steeds fotokrediet: X

VATIKAAN. – Die Vatikaan het gesê pous Franciskus (88) het ’n goeie nagrus gehad en sy toestand is besig om te verbeter.

Lees ook: Pous Franciskus se toestand ietwat beter, sê Vatikaan

Pous Franciskus is vroeër die maand in die hospitaal opgeneem met ’n infeksie in sy longe wat toe ontwikkel het in dubbellongontsteking en ’n probleem met sy niere.

Dokters het gesê sy nierprobleem is opgelos en dat sy longontsteking “normaal reageer” met behandeling. Hulle het nie gesê hy is nog in ‘n kritieke toestand nie, maar het gesê hy is steeds in gevaar.

Bronne: The Straits Times, The Independent, ABC News

Lees ook: Pous Franciskus se toestand ietwat beter, sê Vatikaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief