Verdagte van ‘tref-en-trap’ na jaagtog vasgetrek

Lees ook :

Foto's: Vision Tactical

GAUTENG. – ‘n Verdagte wat glo Woensdagaand in ‘n tref-en-trapongeluk met ‘n fietsryer betrokke was, is vasgetrek. Die fietsryer is dood in die ongeluk.

Vision Tactical sê in ‘n sosialemediaplasing die verdagte is na ‘n hoëspoedjaagtog aangekeer.

Dank is aan Tracker SA, Lapua Strike Force en Wierdabrug-polisie vir vinnige hulp om die verdagte aan te keer, betuig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief