Toestemming vir herstel van grafte afgewag

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GAUTENG. – Grafte in die Olifantsvlei-begraafplaas het as gevolg van die hewige reënval van die afgelope weke begin inval.

Johannesburg City Parks and Zoo vra ingesakte grafte moet betyds aangemeld word. Grafte wat deur die reën beïnvloed is, kan slegs met die toestemming van familielede herstel word.

Indien ‘n ingesakte graf aangemeld moet word, bel 073 891 6933 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] en sluit volledige inligting van die begraafplaas en grafnommer in.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief