Twee mense in KZN dood in oorstromings

Lees ook :

Twee mense in KZN dood in oorstromings fotokrediet: Canva

KZN. – Twee mense is in KwaZulu-Natal in die onlangse oorstromings dood. Die liggaam van ’n vrou (21) is Saterdag in ’n rivier in Molweni gevind na sy deur vloedwater meegesleur is.

Lees ook: Waarskuwing uitgereik oor donderstorms

Die ander slagoffer, ’n vrou (54), se voertuig is, is in Pinetown meegesleur toe sy oor ’n laagliggende brug probeer ry het.

Dit volg na ’n oranje vlak 6-waarskuwing die week vir erge reën en oorstromings in KZN uitgereik is. Reën is vir die grootste deel van die land voorspel.

Mense word herinner om lopende water, laagliggende brûe en riviere te vermy.

Bronne: IOL, Briefly, The South African

Lees ook: Waarskuwing uitgereik oor donderstorms

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief