Meer as 1 000 vermis ná kitsvloed in Nepal
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
VK. – ‘n Massiewe sinkgat van 50 m x 50 m het by ‘n kanaal in Whitchurch, North Shropshire ingeval toe ‘n wal meegegee…
MAROKKO. – Die dodetal in Marokko het tot 37 in Safi gestyg ná flitsvloede die gebied getref het. Lees ook: Verskeie mense dood in…
MAROKKO. – 21 mense het omgekom in flitsvloede in Safi, Marokko. Altesaam 32 mense is beseer en minstens 70 huise en besighede is oorstroom.…
KWAZULU-NATAL. – Vyf liggame, insluitend dié van Jayseelan (Jayce) Perumal, is uit die puin van ’n vierverdiepingtempel gehaal wat Vrydag by River Range Ranch…
KWAZULU-NATAL. – Vier liggame is reeds uit die puin gehaal ná die ineenstorting van ’n vierverdieping-tempelstruktuur in Redcliffe, naby Verulam, terwyl die ligging van…
Verskeie foto’s en video’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Vierverdieping tempel-konstruksie in Redcliffe, naby Verulam het Vrydag ineengestort. Rusa sê stemboodskappe vir hulp is…
JAPAN. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal gemeet het, het Japan vanoggene naby die Aomori-prefektuur getref. Lees ook: Verskeie mense beseer ná…
JAPAN. – 33 mense is beseer ná ‘n aardbewing van 7.5 op die Richterskaal Japan gisteraand getref het. Lees ook: Aardbewing van 6.9 tref…
INDONESIË. – Die dodetal ná die oorstromings in Indonesië het tot meer as 900 gestyg. Lees ook: Dodetal in Indonesië styg steeds ná stormweer…