Waarskuwing uitgereik oor donderstorms

Lees ook :

Waarskuwing uitgereik oor donderstorms fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik.

Lees ook: Ses verdagtes in hegtenis geneem vir sakeroof

Reën is ook vir die grootste deel van die land voorspel.

Motoriste word gemaan om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Ses verdagtes in hegtenis geneem vir sakeroof

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief