Donderstorms en reën vir vandag voorspel

Lees ook :

Donderstorms en reën voorspel vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir vandag voorspel oor die grootste deel van die land. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings is uitgereik vir dele van Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, Limpopo en Mpumalanga.

Lees ook: Fluitjieblaser laat prins Harry bedank van liefdadigheid wat hy ter ere van Diana begin het

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën vir dele van KZN uitgereik.

Motoriste word gemaan om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy. Lopende water moet vermy word.

Bronne: SAWD

Lees ook: Fluitjieblaser laat prins Harry bedank van liefdadigheid wat hy ter ere van Diana begin het

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief