Powerball-boerpot staan op R90 miljoen vir Dinsdag

Lees ook :

Powerball-boerpot staan op R90 miljoen vir Dinsdag fotokrediet; Canva

Dinsdag se Powerball-boerpot staan nou op R90 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot vir Dinsdag staan op R3 miljoen na ’n gelukkige speler op 28 Maart R47,845,477 gewen het.

Lees ook: Powerball uitslae vir 28 Maart 2025

Mense word aangemoedig om te kyk of hulle die wenkaartjie het. Die kaartjies is geldig vir 365 dae.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bron: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 28 Maart 2025

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief