Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag oor die grootste deel van die land voorspel met donderstorms oor die sentrale en oostelike dele van die land.
Lees ook: Botsing tussen Delta-vliegtuig en straler by Reagan National net-net afgeweer
Reën is ook vir Maandag oor die grootste deel van die land met donderstorms oor die sentrale en oostelike dele van die land voorspel.
Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy. Mense word gemaan om van lopende water weg te bly.
Bron: SAWD
Lees ook: Botsing tussen Delta-vliegtuig en straler by Reagan National net-net afgeweer





