VSA verhoog handelstarief op China na 245%

Lees ook :

VSA verhoog handelstarief op China na 245% fotokrediet: Canva

VSA. – Die administrasie van president Donald Trump het gisteraand (Dinsdag) aangekondig die handelstarief op Chinese uitvoere na Amerika is verhoog na 245% ná Beijing nog tariewe op goedere wat uit die VSA ingevoer word, ingestel het.

Lees ook: Rand stabiliseer na Trump handelstariewe uitstel

Trump se administrasie het beweer China beperk belangrike tegnologiese materiaal wat noodsaaklik is vir die weermag- , lugvaart- en halfgeleierbedrywe (semiconductor).

Die Withuis het ook ’n ondersoek oor nasionale veiligheid geloods oor die invoer van strategiese hulpbronne ná kommer oor die VSA wat staatmaak op buitelandse materiaal vir die vervaardiging van verdedigingstegnologie.

Bronne: The Indian Express, Times of India, Hindustan Times

Lees ook: Rand stabiliseer na Trump handelstariewe uitstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief