KYK: Kleinfontein veroordeel EFF-gedrag tydens opmars

Lees ook :

Foto: Kleinfontein

GAUTENG. – Die Kleinfontein-bestuur en direksie het die gedrag van die EFF-lede wat Vrydag daarheen gemarsjeer het ten sterkste veroordeel. Die EFF se gedrag is as onbesonne, aggressief, vernietigend en ongedissiplineerd met konflik, bestempel.

Kleinfontein sê in ‘n verklaring nie net is Kill the Boer doelbewus gesing om provokasie te ontlok nie, maar letters van woorde is van ingangsmure geruk. Kleinfontein sal ‘n saak van opsetlike saakbeskadiging teen die EFF en die organiseerders van die optog oopmaak. Inwoners moes agterna die rommel wat net so gelos is, skoonmaak.

In beeldmateriaal sê ‘n EFF-spreker probleme het begin toe Jan van Riebeeck gedurende 1913 grond van hulle oupas gevat het. Sien verskeie video’s en die volledige verklaring hier onder:

https://web.facebook.com/reel/1093475632798678

https://web.facebook.com/reel/1171934461374905

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief