HNK-dogter wen goud by Biathlon-kampioenskappe

Lees ook :

Jarred Green en Chloe Ehlers

Chloe Ehlers, ’n leerder van Hoërskool Noord-Kaap (HNK), het onlangs aan die Griekwaland-Wes Biathlon Kampioenskappe deelgeneem.

Nie net het sy die goue medalje vir die meisies o/15 gewen nie, maar sy het ook ’n trofee vir die beste prestasie vir ‘n hoërskoolmeisie gewen.

By hierdie kampioenskappe is sy gekies om aan die SA’s wat 28 tot 30 Maart in Port Elizabeth plaasvind, te gaan deelneem.

Jarred Green, wat ook aan die kampioenskappe deelgeneem het, het ‘n brons medalje verower.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief