‘Bomsikloon’ tref Australië

Lees ook :

Bomsikloon tref Australië fotokrediet: X

AUSTRALIЁ. – ’n Sogenaamde bomsikloon het die week Australië getref met winde van tot 125km/h, swaar reën en erge oorstromings.

Lees ook: Kouefronte begin Donderdag

Verskeie binnelandse vlugte vanaf die Sydney-lughawe is gekanselleer en vloedwaarskuwings is vir dele van Sydney uitgereik.

Inwoners van Sanctuary Point is aangeraai om na hoër dele te beweeg, terwyl inwoners van Wamberal en Noord-Entrance ontruim is.

Daar is kommer dat huise langs die kus weens die oorstromings en erosie kan ineenstort.

Bronne: The Independent, Daily Mail, Sky News

Lees ook: Kouefronte begin Donderdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

One Response

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief