Stories vir die siel is ’n kragtige versameling kortverhale – van gevestigde en nuwe skrywers – wat geloof, hoop en menswees vier. Hierdie bundel is presies wat jy nodig het! Kry jou kopie hier: https://www.lapa.co.za/stories-vir-die-siel
#StoriesVirDieSiel #LUCA #Inspirasie #Kortverhale #Hoop #Lig #Geloof
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kortverhale is stories vir die siel





