Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin en jou wegvoer na ander tye en plekke.
Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale is ’n unieke versameling kortverhale, saamgestel uit bydraes van bekende skrywers, asook verskeie debuutskrywers. Laasgenoemde het deelgeneem aan die LUCA-kortverhaalkompetisie wat daarop gemik was om aspirantskrywers blootstelling te gee.
Die resultaat is ’n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om geloof wentel, met die doel om hoop en lig vir die leser te bring.
Kry jou kopie hier: Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale – Verskeie skrywers
#StoriesVirDieSiel #LUCA #Inspirasie #Kortverhale #Hoop #Lig #Geloof
*ADVERTENSIE





