KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS (Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Marcella Karina Beukman
Identiteitsnommer: 3201210063088
Laaste bekende adres: Huis Martha Jonker, Bonnievale
Datum van afsterwe: 09 Februarie 2025
Boedelnommer: 008632/2025
Alle persone wat eise teen die boedel het, word versoek om sodanige eise binne 30 dae na die publikasiedatum hiervan by die ondergetekende in te dien.
In geval van huwelik binne gemeenskap van goedere: Nie van toepassing
Datum van publikasie: 22 Augustus 2025
Prokureurs vir die Eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Edms) Bpk
Hoofweg 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 / 021 871 1402












