Verskeie provinsies oor brandgevaar gewaarsku

Lees ook :

Verskeie provinsies gewaarsku oor brandgevaar fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie provinsies oor ’n hoë brandgevaar vandag gewaarsku.

Lees ook: Gauteng gewaarsku oor warmer weer hierdie week

Die Noord-Kaap, dele van die Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng en Limpopo moet bedag wees op ‘n hoë brandgevaar.

Mense is gewaarsku om nie enige beheerde brande te begin nie, want die wind en droë weer kan wegholveldbrande veroorsaak.

Bronne: SAWD

Lees ook: Gauteng gewaarsku oor warmer weer hierdie week

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief