Help stem! Slaggat se gat-logo

Lees ook :

KIMBERLEY. – “Wees deel van die oplossing, nie deel van die probleem nie,” lui die spreekwoord. 

Help ons om  Kimberley se paaie weer rybaar te maak.  Ons grafiese span het die volgende drie kenmerke vir ons “Slaggat se gat” ontwerp en ons het julle hulp nodig om een te kies. 

Eie aan ons land se demokrasie sal die meerderheid stemme se keuse wen, maar jy staan ook die kans om ’n FiND iT hamper, te waarde van R500, los te slaan.Wikkel ons kies die wenner Maandag, 10 Februarie, om 12:00.

Hoe om te stem?

Gaan na ons Facebookblad hier;

“Comment” watter logo jy kies;

Maak seker jy “like” ons Facebookblad

Die wenner van die R500 hamper word deur ‘n onafhanklike aanlynprogram gekies.  

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief