Zoë Wicomb (76) oorlede

Lees ook :

Zoë Wicomb (76) oorlede fotokrediet: X

GLASGOW, SKOTLAND. – Die Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en opvoeder, Zoë Wicomb, is op 76 in haar woning in Glasgow, Skotland oorlede. Sy sou op 23 November vanjaar 77 jaar oud geword het.

Lees ook: Voormalige Olimpiese afrigter aangekla van kinderseksuele misdrywe

Haar dood is gister deur die Universiteit van die Wes-Kaap aangekondig.

Wicomb is in 1948 in Namakwaland gebore. Sy het  ‘n reeks kortverhale oor haar vroeë universteitsjare You Can’t Get Lost in Cape Town geskryf en later ook onder meer David’s Story, Playing in the Light, October en Still Life geskryf”.

Wicomb het in 1970 na Engeland emigreer en in 1990 na Suid-Afrika teruggekeer om klas te gee by die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy het in 1994 na Glasgow, Skotland getrek om ‘n professoraat in Engels by die Universiteit van Strathclyde te aanvaar. Wicomb het in 2009 as opvoeder afgetree.

Bronne: eNCA, The Johannesburg Review of Books, UWC

Lees ook: Voormalige Olimpiese afrigter aangekla van kinderseksuele misdrywe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief