MANCHESTER, VK. – Die voormalige Britse Olimpiese atletiekafrigter, Jose Vicente Leiva-Modahl, is van kinderseksuele misdrywe aangekla.
Lees ook: McCann-bekruiper het gesin verskeie kere gebel om DNS-toetse te eis
Leiva-Modahl (65), die man van voormalige Olimpiese middelafstand-atleet Diane Modahl, sal vandag in die hof verskyn op 19 afsonderlike aanklagtes van kinderseksuele misdrywe, insluitend seksuele aanranding en verkragting van ‘n kind.
Volgens die kroonvervolgingsdiens hou al die aanklagtes verband met misdrywe teen dieselfde vrou tussen 2012 en 2024.
Bronne: BBC, The Sun, Evening Standard
Lees ook: McCann-bekruiper het gesin verskeie kere gebel om DNS-toetse te eis





