Lotery waarsku teen vals boodskappe oor wengeld

Lees ook :

Lotery waarsku teen vals boodskappe oor wengeld fotokrediet: Canva

Die Nasionale Lotery het ‘n waarskuwing uitgereik oor vals boodskappe wat gestuur word om vir mense te sê hulle het gewen.

Lees ook: Lotto uitslae vir 25 Oktober 2025

Volgens die Nasionale Lotery is die enigste manier om te wen, om ‘n kaartjie te koop en in besit van die wenkaartjie te wees.

Volgens die Nasionale Lotery sal dit nooit ‘n e-pos of SMS waarin die bedrag van jou wengeld genoem word nie. Sulke boodskappe is gewoonlik vals.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Lotto uitslae vir 25 Oktober 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief