Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.
Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir KZN uitgereik
Reën is vir Saterdag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorspel.
Nog geen waarskuwings is uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir KZN uitgereik





