KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik.
Lees ook: Lotto uitslae vir 29 Oktober 2025
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en grondverskuiwings. Mense word aangeraai om eerder by die huis te bly indien moontlik. Motoriste word gemaan om versigtig te ry oor swak sigbaarheid.
Die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Lotto uitslae vir 29 Oktober 2025





