Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel.
Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis
Die weerdiens het warm, ongemaklike weer vir die Namakwa-distrik, Sentraal- en Klein Karoo, die Kaapse Wynlande en die Overberg-distrik voorspel.
Mense word herinner om teen sonsteek en hipertermie te waak.
Bron: SAWD
Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis