SA Rugby spreek medelye uit oor dood van voormalige Springbok-vrouekaptein Lusanda Dumke

Lees ook :

SA Rugby spreek medelye uit nadat voormalige Springbok vrouekaptein Lusanda Dumke oorlede is fotokrediet: X

SA Rugby het hulle medelye uitgespreek ná die dood van die voormalige Springbok-vrouekaptein Lusanda Dumke.

Lees ook: Voormalige Springbok-rugbyspeler Bevin Fortuin sterf op 46

Die president van SA Rugby, Mark Alexander, het gesê Dumke sal onthou word vir haar leierskap en uithouvermoë en dat sy ‘n simbool vir dapperheid was.

Dumke is gister is Oos-Londen oorlede aan ‘n skaars vorm van maagkanker. Sy was net 29 jaar oud.

Sy is in 2022 as SA Rugby Vrouespeler van die Jaar aangewys.

Bronne: Briefly, ECR, The Citizen

Lees ook: Voormalige Springbok-rugbyspeler Bevin Fortuin sterf op 46

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief