KURATELE BOEDEL VAN STOFFEL LOUW
(Onder Kuratorskap)
Identiteitsnommer: 720619 5719 08 9, meerderjarige ongetroude man, in lewe, van 2473 Soul City, Nobengula, Kimberley.
Meestersverwysingsnommer: MC19/2025
DATUM VAN KURATOR AANSTELLING: 10 Desember 2025
Die publiek word hiermee kennis gegee dat bogemelde persoon se boedel onder kuratorskap geplaas is en dat hy voortaan geen regsgeldige handelinge kan of mag verrig sonder die bystand van sy kurator nie.
FRANKEL ENGELBRECHT
Kurator Bonis vir die Pasiënt
Bishopshof
Bishops Rylaan 9
Kimberley
8301
Tel: 053 832 8134/5/6
Datum van publikasie: 27 Maart 2026












