PAS BEKEND: Dwelm-laboratorium van ongeveer R100 miljoen op plaas ontdek

Lees ook :

Foto's: SAPD

NOORDWES. – Die polisie se nasionale hoofkantoor-misdaadintelligensie het ‘n dwelm-laboratorium ter waarde van ongeveer R100 miljoen ontdek. Volgens brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, is die misdaadtoneel op Gedeelte 45 van die plaas Brakspruit, in Swartruggens.

Mathe sê kol. Adéle Myburgh en lt.kol. Amanda van Wyk is reeds na die toneel op pad. Nuusflits sal daaroor berig sodra meer inligting bekend word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief