Brekende Nuus
Afrikaans

Israel sê agt gyselaars wat in eerste fase van skietstilstand vrygelaat moes word, is dood

Israel sê agt gyselaars wat in eerste fase van skietstilstand vrygelaat moes word, is dood

fotokrediet: Canva
Israel sê agt gyselaars wat in eerste fase van skietstilstand vrygelaat moes word, is dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses gyselaars dié week vrygelaat soos Palestyne terugkeer huis toe

GAZA. – Israel het gesê agt van die gyselaars wat in die eerste fase van die skietstilstand vrygelaat moes word, is dood.

Die regeringswoordvoerder, David Mencer, het gesê Israel het ‘n lys van Hamas ontvang met inligting oor die status van die gyselaars en agt van hulle is oorlede. Volgens Mencer is die gyselaars se families reeds in kennis gestel.

Sewe vrouens is al vrygelaat in ruil vir 290 Palestynse gevangenes en nog ses sal dié week vrygelaat word.

Bronne: BBC, CNN, Newsweek

Lees ook: Ses gyselaars dié week vrygelaat soos Palestyne terugkeer huis toe