Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag

Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag

fotokrediet: Canva
Fase 3-beurtkrag ingestel tot middernag Sondag fotokrediet: Canva

Lees ook: Fase 3-beurtkrag begin om 17:00

Eskom het gister aangekondig fase 3-beurtkrag sal ingestel word tot Sondag middernag, na 10 maande sonder beurtkrag.

Die kragmaatskappy het gesê daar was verskeie onderbrekings wat veroorsaak het dat hulle die nood-energiereserwes moes gebruik. Dit moet nou weer opgebou word.

Eskom het gesê dit sal Sondag ‘n opdatering gee oor die beurtkrag, maar dat die doel is om seker te maak Suid-Afrika ervaar nie weer hoë vlakke beurtkrag soos in 2023 nie.

Bronne: Eskom

Bronne: Eskom

Lees ook: Fase 3-beurtkrag begin om 17:00