Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 3-beurtkrag begin om 17:00

Fase 3-beurtkrag begin 17:00

fotokrediet: Canva
Fase 3-beurtkrag begin 17:00 fotokrediet: Canva

Lees ook: Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek

Volgens die toep Eskom se Push begin fase 3-beurtkrag vandag om 17:00.

Dit volg na Eskom ’n waarskuwing uitgereik het oor moontlike beurtkrag die naweek ná 10 maande sonder beurtkrag.

Bronne: Eskom se Push

Lees ook: Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek