Brekende Nuus
Afrikaans

SAWD waarsku oor oorstromings in Wes-Kaap

SAWD waarsku oor oorstromings in Wes-Kaap

fotokrediet: SAWD
SAWD waarsku oor oorstromings in Wes-Kaap fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor oorstromings in dele van die Wes-Kaap.

Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku

Waarskuwings vir erge donderstorms regoor die land is uitgereik.

Motoriste word gemaan om laagliggende brûe te vermy. Mense word herinner om weg te bly van lopende water.

Bronne: SAWD

Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku