Brekende Nuus
Afrikaans

Vrou meegesleur deur oorstromings in Wes-Kaap

Vrou meegesleur deur oorstromings in Wes-Kaap

fotokrediet: Canva
Vrou meegesleur deur oorstromings in Wes-Kaap fotokrediet: Canva

WES-KAAP. – ’n Vrou word vermis nadat sy deur oorstromings in die Wes-Kaap meegesleur is.

Die hoof van die Wes-Kaapse rampbestuur, Colin Deiner, het in ’n onderhoud met Newsroom Africa gesê die vrou het probeer om oor ’n brug te loop toe dit gebeur het.

Lees ook: Oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu uitgereik

Die soektog na die vrou duur voort.

Bronne: eNCA, Newzroom Africa

Lees ook: Oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu uitgereik