Brekende Nuus
Afrikaans

Vier vrouens in twee maande vermoor – polisie ondersoek verband

Vier vrouens in twee maande vermoor - polisie ondersoek verband
fotokrediet: Canva
Vier vrouens in twee maande vermoor - polisie ondersoek verband fotokrediet: Canva

TSHWANE. – Die polisie ondersoek die moontlikheid van ’n verband tussen die moord op vier vrouens in Tshwane tussen Junie en Julie 2025.

Lees ook: Ma en dogter (2) vermoor, verdagtes in hegtenis

Drie verbrande vroueliggame is tussen Watloo- en Denneboom-treinstasies gekry en die vierde liggaam is op 31 Julie in ’n vlak graf in Eersterust ontdek.

’n Taakspan is saamgestel om al vier moorde te ondersoek en die verdagte(s) vas te trek.

Bronne: SAPD

Lees ook: Ma en dogter (2) vermoor, verdagtes in hegtenis