Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,982 — Sunday 3 August 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,982 op Sunday 3 August 2025.

Kouefront voorspel vir Wes-Kaap

fotokrediet: Canva
Afrikaans

Kouefront vir Wes-Kaap voorspel

3 August 2025

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ’n kouefront sal môre in die Wes-Kaap begin. Reën is vir die suidwestelike kus van die Wes-Kaap voorspel. Lees…