Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms uitgereik

fotokrediet: Canva
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms vir vandag vir die Noord-Kaap uitgereik.

Lees ook: Mandla Mandela veroordeel hommeltuigaanval op Gasa-flottielje

Reën is vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, Gauteng en Noord-Wes vir vandag voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Mandla Mandela veroordeel hommeltuigaanval op Gasa-flottielje