Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys styg waarskynlik dié week

Brandstofprys styg waarskynlik dié week

fotokrediet: Canva
Brandstofprys styg waarskynlik dié week fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die prys van petrol en diesel dié week.

Lees ook: Drie kinders dood in skietery by familiebyeenkoms

Die prys van 95-oktaan petrol kan moontlik styg met 25 sent per liter terwyl die prys van 93-oktaan petrol moontlik met 20 sent per liter kan styg.

Die prys van 0.05%-diesel kan moontlik styg met 77 sent per liter en die prys van 0.005% diesel met 60 sent per liter.

Die amptelike prys sal aangekondig word voordat dit Woensdag aangepas word.

Bronne: My Broadband, IOL, BusinessTech

Lees ook: Drie kinders dood in skietery by familiebyeenkoms