Brekende Nuus
Afrikaans

Drie kinders dood in skietery by familiebyeenkoms

Drie kinders dood in skietery by familiebyeenkoms

fotokrediet: Canva
Drie kinders dood in skietery by familiebyeenkoms fotokrediet: Canva

VSA. – Vier mense, insluitend drie kinders, is gister by ‘n familiebyeenkoms in Kalifornië, VSA, doodgeskiet.

Lees ook: Padwerke begin in dele van Kaapstad, gaan aanhou tot middel Februarie 2026

Die slagoffers was agt, nege, 14 en 21 jaar oud. Nog 11 mense is in die skietery by ‘n restaurant in Stockton beseer.

Die verdagte skieter word nog gesoek, terwyl die skietery volgens die polisie dalk ‘n “geteikende” aanval was.

Bronne: BBC, Sky News, CBC

Lees ook: Padwerke begin in dele van Kaapstad, gaan aanhou tot middel Februarie 2026