Brekende Nuus
Afrikaans

Nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

Nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: Canva
Nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik.

Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap uitgereik.

Daar is ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir dele van die Noord-Wes, Vrystaat en KwaZul-Natal uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan