Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir dele van die Noord-Wes uitgereik.
Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is geldig vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap.
‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike golwe is vir die Wes-Kaap uitgereik en ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir die Oos-Kaap.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: