Brekende Nuus
Afrikaans

Man en nog 5 verdagtes aangekla van 56 seksuele misdrywe teen eks-vrou

Man en nog 5 verdagtes aangekla van 56 seksuele misdrywe teen eks-vrou

fotokrediet: Canva
Man en nog 5 verdagtes aangekla van 56 seksuele misdrywe teen eks-vrou fotokrediet: Canva

VK. – ‘n Man en vyf ander verdagtes is aangekla van 56 seksuele misdrywe teen sy eks-vrou oor ‘n tydperk van 13 jaar.

Lees ook: Duitse man gevonnis wat sy vrou bedwelm, verkrag en verfilm

Philip Young is aangekla van 56 seksuele misdrywe teen sy vrou insluitend bedwelming, met die bedoeling om haar seksuele aktiwiteit toe te laat, asook verkragting. Hy is ook aangekla van die besit van onbetaamlike foto’s, onder andere van kinders, en voyeurisme.

Nog vyf verdagtes is aangekla van seksuele misdrywe teen Young se eks-vrou, Joanne Young. Sy het haar reg om anoniem te bly, opgegee.

Die beweerde misdrywe het tussen 2010 en 2023 plaasgevind.

Bronne: BBC, Daily Mail, The Sun

Lees ook: Duitse man gevonnis wat sy vrou bedwelm, verkrag en verfilm