Brekende Nuus
Afrikaans

Warm, ongemaklike weer duur in Wes-Kaap en Noord-Kaap voort

Warm, ongemaklike weer duur in Wes-Kaap en Noord-Kaap voort

fotokrediet: SAWD
Warm, ongemaklike weer duur in Wes-Kaap en Noord-Kaap voort fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku die warm, ongemaklike weer in die Wes-Kaap en Noord-Kaap gaan vandag voortduur.

Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir vandag voorspel

Die weerdiens het gewaarsku die warm, ongemaklike weer sal vandag in die Khai-Ma – en Hantam-munisiapliteite en Sentraal-Karoo, in die Noord-Kaap en in die noordelike dele van die Tuinroete voortduur.

Temperature sal die hoë 30’s bereik.

Mense word herinner om versigtig te wees vir sonsteek en hipertermie.

Bron: SAWD

Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir vandag voorspel