Warm en ongemaklike temperature vir vandag voorspel

Lees ook :

Warm en ongemaklike temperature voorspel vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing oor uiterste warm en ongemaklike temperature vir vandag in die Wes-Kaap en Noord-Kaap en dele van die Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel

Mense word herinner om uit die son te bly indien moontlik en om baie water te drink. Troeteldiere moet ook indien moontlik in die huis gehou word.

Bronne: Saws

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief