Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 2-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel

Eskom het gesê hulle monitor die kragstelsel en behoort Woensdag nog inligting te gee.

Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

fotokrediet: Canva
Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing fotokrediet: Canva

Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom

Eskom het gister aangekondig fase 2-beurtkrag is tot verdere kennisgewing ingestel.

Volgens die kragverskaffer is dit ingestel om die noodreserwes te stabiliseer en as gevolg van die min opwekkingskapasiteit.

Die kragstelsel word gemonitor. Meer inligting behoort teen Woensdag beskikbaar te wees.

Bronne; BusinessTech, The Citizen, My Broadband

Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom