Brekende Nuus
Afrikaans

Voormalige Proteas-afrigter in intensiewesorgeenheid

Sy familie het gesê hy het probleme met sy hart ondervind terwyl hy in die waakeenheid aan die aansterk was.

Voormalige Proteas-afrigter in intensiewesorgeenheid fotokrediet: Canva
Voormalige Proteas-afrigter in intensiewesorgeenheid fotokrediet: Canva

Lees ook: EFF-kandidate moet kwalifikasies hê – Malema

DURBAN. – Die voormalige Proteas-speler en afrigter, Mike Procter, is in die intensiewesorgeenheid van ‘n hospitaal in Durban.

Sy familie het in ‘n verklaring gesê Procter (77) het verlede week ‘n komplikasie ervaar tydens ‘n roetine-operasie. Hulle het gesê hy het probleme met sy hart ondervind terwyl hy in die waakeenheid aan die aansterk was.

Hy is steeds in die intensiewesorgeenheid besig om aan te sterk.

Bronne: SABC, The Citizen, Circle of Cricket

Lees ook: EFF-kandidate moet kwalifikasies hê – Malema