Brekende Nuus
Afrikaans

EFF-kandidate moet kwalifikasies hê – Malema

Malema het gesê die kandidate moet kwalifikasies hê om ‘n ernstige bydrae in die parlement te lewer.

EFF-kandidate moet kwalifikasies hê – Malema

fotokrediet: X
EFF-kandidate moet kwalifikasies hê – Malema fotokrediet: X

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Julius Malema het gesê sy partykandidate wat parlement toe wil gaan, sal moet kwalifikasies hê.

Hy het gesê voormalige EFF-minsters wat weer deel is van die verkiesing moet verslae skryf oor wat hulle in hulle tyd in die parlement gedoen het. Malema het gesê die kandidate moet kwalifikasies hê om ‘n ernstige bydrae in die parlement te lewer.

Die party het gister gesê 40% van hulle kandidate vir die parlement moet jonk moet wees en 50% moet vrouens wees. Kandidate moet ‘n matrieksertifikaat en post-matriekkwalifikasies hê.

Malema het ook gesê minstens 10 van hulle moet doktorsgrade hê.

Bronne: IOL, SA People, The Pink Brain

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’