Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 2-beurtkrag vir naweek ingestel

Eskom het gesê hulle monitor die stelsel en sal enige veranderinge aankondig.

Fase 2-beurtkrag ingestel vir die naweek
Fase 2-beurtkrag ingestel vir die naweek

Lees ook: Nick Frischke steeds vermis na ’n jaar

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 10:00 tot verdere kennisgewing ingestel word.

Dit volg na meer opwekkingseenhede weer in werking gekom het en ’n minder as verwag aanvraag na elektrisiteit. Eskom het gesê hulle monitor die stelsel en sal enige veranderinge aankondig.

Bronne: X, Eskom se Push

Lees ook: Nick Frischke steeds vermis na ’n jaar