Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 4-beurtkrag word 20:00 ingestel

Die twee fases sal wissel tot verdere kennisgewing ná diens aan drie opwekkingseenhede vertraag is.

Fase 4-beurtkrag word 20:00 ingestel

fotokrediet: Canva
Fase 4-beurtkrag word 20:00 ingestel fotokrediet: Canva

Lees ook: Duitse man kry 217 keer Covid-inenting in 29 maande

Eskom het aangekondig fase 4-beurtkrag sal om 20:00 ingestel word tot 05:00.

Fase 2-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 20:00 geld. Die twee fases sal wissel tot verdere kennisgewing ná diens aan drie opwekkingseenhede vertraag is.

Eskom sal enige veranderinge aankondig.

Bronne: Eskom

Lees ook: Duitse man kry 217 keer Covid-inenting in 29 maande